Geskenke
Liewe familie en vriende,
Julle teenwoordigheid op ons groot dag is vir ons die grootste geskenk! Julle liefde en ondersteuning beteken meer vir ons as wat woorde kan sê.
As julle ons graag wil bederf, sou ons dit baie waardeer as julle eerder 'n geldbydrae maak – dit sal ons help om ons nuwe lewe saam op die mooiste manier te begin. 💙
Gebruik gerus die bankbesonderhede hieronder. Skryf asseblief julle naam as verwysing in sodat ons weet van wie die geskenkie kom!
Bankbesonderhede
| Bank | FNB |
| Rekeninghouer | W en C van der Berg |
| Rekeningnommer | 6308 9604 392 |
| Takkode | 250655 |
| Rekeningtipe | Cheque |
| Verwysing | Jou naam |
Baie, baie dankie aan elkeen van julle – ons is so dankbaar vir julle liefde en vriendelikheid! 💙
Cherese & Werner